Kies in watter blok jy wil sit:

Blok A (157 beskikbaar)- R200 per kaartjie
Blok B (161 beskikbaar)- R200 per Kaartjie 
Blok E (157 beskikbaar)- R200 per Kaartjie 
Blok F (200 beskikbaar)- R290 per Kaartjie 
Blok G (200 beskikbaar)- R120 per Kaartjie 
Blok L (200 beskikbaar)- R120 per Kaartjie

Hier is die vloerplan. Die omringde blok letters dui aan waar daardie kaartjies beskikbaar is:

LET WEL! JY HET HIERDIE MERCHANT KODE 1419 NODIG OM DIE TRANSAKSIE TE VOLTOOI OP HIERDIE SKERM


Jou sitplek nommer word binne die volgende 48-uur per e-pos gestuur.