Die 2020 #Bokboot Merchandise is nou beskikbaar! Sien stap-vir-stap aanwysings onderaan.


1. Maak seker dat jy genoeg krediet in jou Bokbeursie gelaai het.

2. Kliek op BOKBOOT 2020 MERCHANDISE


3. Kies hoeveel en watter items jy wil hê.
Kliek dan op "Use credits now".

4. Die prentjie met die slot.
Tik JOU BOKBEURSIE PIN in.

5. Die prentjie sonder die slot (merchant pin).

Tik 1212 in.

6. Jou items is betaal as jy ń skerm soos die sien.

LET WEL!

Items kan aangepas word by die Bok Radio Kantoor weeksdae vanaf 09h00 tot 17h00. 
Bestellings sluit 11 Des en sal gereed wees om af te haal by die Bok Radio kantoor vanaf 8 Januarie of alternatiewelik by die hawe op die oggend van 17 Januarie.

Volg net die stappe en die proses behoort nie langer as ń paar minute te neem nie. 
Dankie vir jou ondersteuning, ons hoop jy geniet die vaart!

 

Facebook
YouTube
Instagram